R51.75

Resource Description

‘n Interaktiewe speletjie om voornaamwoorde te leer.

Twee sneeuman-maatjies se items het deurmekaar geraak toe hulle in die sneeu gespeel het en mekaar met sneeuballe gegooi het. Help hulle om die items te sorteer.

Baie pret vir die hele gesin.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.