R11.50

Resource Description

Die prente en woorde kan individueel gedruk word en op “chart” geplaas word, soos voornaamwoorde bespreek word.
Leerder kan self die woord by die prent pas of die prent by die woord pas.
Onderwyser kan ook sinne uitruil om die leerders se voornaamwoord kennis te toets.

Dit is ook ‘n goeie manier om te differensieer.
Leerders wat sukkel om te skryf kan met hulp op die “chart” self skryf.

Die produk werk die beste wanneer dit A3 of A2 gedruk en gelamineer is.
BAIE BELANGRIK die produk is in A3 formaat gemaak, wanneer daar in A4 gedruk wil word moet jy seker maak jou “settings” is so verander.

Geniet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.