R23.00

Resource Description

‘n Vinnige, praktiese program om die voorsetsels ‘tussen’ en ‘langs’ aan te leer en in te oefen. Die program kan ook gebruik word om aan luistervaardighede en ‘waar’-vrae te werk.
Die program bestaan uit 6 bladsye. Reseptiewe en Ekspressiewe Taalvaardighede word aangespreek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.