Voorsetsels Wasgoedpennetjie Kaarte

Leerders moet na die prentjies kyk en ‘n wasgoedpennetjie aan die korrekte voorsetsel vasknip.

R0.00

Leerders moet na die prentjies kyk en ‘n wasgoedpennetjie aan die korrekte voorsetsel vasknip. Daar is 20 verskillende prentjies met voorsetsels. Knip hierdie kaarte uit en lamineer om dit oor en oor te kan gebruik.

( 23 ratings ) View All Ratings

very cute ::

January 9, 2020 Roxy_80

Voorsetsels ::

December 7, 2019 Noreen Wrankmore