R34.50

Resource Description

‘n Werksboekie geskik vir Graad R en jonger. Leerders leer met stippellyne hoe om die nommers en woorde te skryf.
Die boekie bevat ook prentjies wat leerders die basiese beginsels van optel en aftrek leer.
Oefeninge is herhalend sodat inoefening kan plaasvind.
61 bladsye in word formaat vir maklike personalisering indien nodig

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.