R92.00

Resource Description

Multi-sensoriese benadering tot die aanleer van vorms gemik op Graad RR en Graad R. Herken, gebruik en teken twee-dimensionele vorms en ervaar vorms met al jou sintuie. Die program is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en bestaan uit 42 bladsye.

Die herkenning en teken van vorms is die voorloper vir skryfvaardighede en geletterdheid. Die vaslegging van die korrekte vorming is belangrik om letteromkerings- en omruilings in Graad 1 te voorkom.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.