Vrugte flitskaarte wat ook kan dien as muurplakkate.

R34.50

Resource Description

Vrugte flitskaarte wat ook kan dien as muurplakkate.
Alle foto’s is in hoë resolusie en regte foto’s is gebruik vir ‘n realistiese beeld.
Algemene vrugte is ingesluit, sowel as minder bekende vrugte.
Daar is twee A5 grootte prente per blad.

Die pakket bevat:
– 36 A5 prente met byskrifte

 

 

Gradeer en los gerus ‘n booskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag wat jy dink. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.