Hierdie Waardevermindering Powerpoint het in die klaskamer gebruik, sowel as die uitdeelstuk met 2 aktiwiteit van beide metodes wat ek saam met die leerdes gedoen het en dan een aktiwiteit wat hul self moes voltooi.

Die PowerPoint, uitdeelstuk (in Word) en die memo (in Word) kan afgelaai word en geredigeer en verander word.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

plattelandsejuffie

Ek gee vanaf Januarie 2016 EBW graad 8 en 9, sowel as Rekeningkunde graad 10 tot 12 en ook Wiskunde Geletterdheid. Vanaf 2017 onderrig ek Geskiedenis vir graad 8 en 9. Ek het my onderwysgraad by CPUT Wellington graad behaal. Ek is mal daaroor om mooi goed te design vir my klaskamer. Plakkate is my lewe... Of ek dit nou self maak en of ek my leerders aan die werk steek om die definisies op plakkate te maak, enige vorm van plakkaat is vir my bitter mooi. Asook interessante aktiwiteite en notas vir die leerders. Ek is mal daaroor om iets so visueel as moontlik vir leerders oor te dra, maar nie noodwendig met \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\'n PowerPoint nie. As enige iemand enige vrae het is jul welkom om my te e-pos by: plattelandsejuffie@gmail.com

View Store