WackyNix dekor pakkette bestaan uit ‘n verskeidenheid etikette en plakkate om ‘n nuwe tema vir u klas te begin. Alle elektroniese dekor pakkette is bewerkbaar (editable). Dit stel u in staat om die woorde op die kaarte of plakkate te verander, met hierdie opsie het u die vryheid om meer etikette vir die klas te maak. Vorms, kleure en alfabet is nie bewerkbaar nie, om die regte lettertipe te verseker, veral vir die grondslagfase.

R177.10

Resource Description

Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die dekor pak is EDITABLE en sluit die volgende in:
1. Deur Plakkaat
2.Vak Plakkate
3.Flaggies
4.Nommers 1- 20
5.Klas Kaptein Balkie
6.Boodskapper Balkie
7.Gang Pas
8.Alfabet
9.Dae van die week
10.Maande van die jaar
11.Groep nommers
12.Kleure
13.Vorms
14.Welkom Bannier

Resource Reviews

Store reviews: ( 35 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.