Product Description

WackyNix dekor pakkette bestaan uit ‘n verskeidenheid etikette en plakkate om ‘n nuwe tema vir u klas te begin. Alle elektroniese dekor pakkette is bewerkbaar (editable). Dit stel u in staat om die woorde op die kaarte of plakkate te verander, met hierdie opsie het u die vryheid om meer etikette vir die klas te maak. Vorms, kleure en alfabet is nie bewerkbaar nie, om die regte lettertipe te verseker, veral vir die grondslagfase.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 52 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

Pakket inhoud:
Deur plakkaat
Vak plakkate
Vlaggies
Nommers 1-20
Klas Kaptein en boodskapper balkies
Gang Pas
Alfabet
Rooster plakkaat
Maande van die jaar
Dae van die week
Groep nummers
Kleure
Vorms
Welkom banier

R140.00