WackyNix dekor pakkette bestaan uit ‘n verskeidenheid etikette en plakkate om ‘n nuwe tema vir u klas te begin. Alle elektroniese dekor pakkette is bewerkbaar (editable). Dit stel u in staat om die woorde op die kaarte of plakkate te verander, met hierdie opsie het u die vryheid om meer etikette vir die klas te maak. Vorms, kleure en alfabet is nie bewerkbaar nie, om die regte lettertipe te verseker, veral vir die grondslagfase.

R177.10

Resource Description

Die WackyNix dekor pakke is bewerkbaar (EDITABLE). Die pak het die volgende:
Deurplakkaat
Vakplakkate
Vlaggies
Nommers1- 20
KlasKapteinBalkie
Boodskapperbalkie
Gang Pas
Alfabet
Daevan die week
Maandevan die jaar
Groepnommers
Kleure
Vorms
WelkomBanier

Resource Reviews

Store reviews: ( 35 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.