Wat is die woord: Kies kaartjies (Beginklank)
Die aktiwiteit is gemaak met die doel om die identifisering van die beginklank in te oefen en te bemeester. Hierdie aktiwiteit kan individueel, in pare of in groepe gedoen word. Die leerder moet aandui watter van die drie opsies is die korrekte antwoord.
Wat sluit dit in?
(40 Kaartjies in totaal):
a-woorde x8
o-woorde x8
e-woorde x8
i-woorde x8
u-woorde x4
y-woorde x4
Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag wat jy dink. 🙂
Die aktiwiteit is gemaak met die doel om die identifisering van die beginklank in te oefen en te bemeester.
R40.00