Die aktiwiteit is gemaak met die doel om die identifisering van die middelklank in te oefen en te bemeester.

R46.00

Resource Description

Die aktiwiteit is gemaak met die doel om die identifisering van die middelklank in te oefen en te bemeester. Hierdie aktiwiteit kan individueel, in pare of in groepe gedoen word. Die leerder moet aandui watter van die drie opsies is die korrekte antwoord.
Wat sluit dit in?(40 Kaartjies in totaal):a-woorde x8o-woorde x8e-woorde x8i-woorde x8u-woorde x4y-woorde x4

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.