Hier is die hulpmiddels om die gratis YOUTUBE VIDEO wat handel oor die water siklus interaktief te maak. Die hulpmiddels sluit drukbare prente en ‘n agtergrond in om die water siklus self aanmekaar te sit. Sodoende verstaan die kinders presies stap vir stap. Die terme word ook ingesluit. Daar is ‘n aktiwiteit waar die term gepas moet word by die betekenis. Al die klaskamer plakkate sowel as prente is beskikbaar om af te laai en te druk in kleur asook swart en wit.

Daar is ook bladsye aangeheg: hoe om jou eie water siklus prakties te maak.

Gratis YOUTUBE video:

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store