R34.50

Resource Description

Hierdie pdf kopie bevat 2 x A3 muurkaarte wat die watersiklus aan leerders maklik verduidelik. Die eerste muurkaart bestaan uit ‘n illustrasie prent met hoof sleutel woorde wat vir leerders wys hoe die watersiklus werk. Die tweede muurkaart bevat ‘n verduidelik van elke term wat die watersiklus behels. Memory

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.