Die werkboek stel die leerder stelselmatig bloot aan die getalle 6 – 10, terwyl die getalle 0 – 5 hersien word. Die getalle word vasgelê deur verskillende oefeninge, wat herhaaldelik regdeur die werkboek plaasvind. Daar is ook ‘n variasie van patrone wat die leerder kan nagaan om te help met syfer- en lettervorming. Die eenvoudige formaat van die werkboek help die leerder om die inhoud beter en meer selfstandig vas te lê.

R65.00

Graad: 1

Aantal bladsye in hierdie werkboek180

Die werkboek stel die leerder stelselmatig bloot aan die getalle 6 – 10, terwyl die getalle 0 – 5 hersien word. Die getalle word vasgelê deur verskillende oefeninge, wat herhaaldelik regdeur die werkboek plaasvind. Daar is ook ‘n variasie van patrone wat die leerder kan nagaan om te help met syfer- en lettervorming. Die eenvoudige formaat van die werkboek help die leerder om die inhoud beter en meer selfstandig vas te lê.

Die volgende begrippe word behandel in Werkboek 2:

tel, getal, getalname, getallelyne, voor / tussen in / na, maak een meer, maak een minder, plus/minus, grafiek.

Hulpmiddels wat u ontvang saam met hierdie werkboek:

(Let op: U ontvang hierdie hulpmiddels in ‘n elektroniese formaat – die beste sal wees om dit te print en te lamineer.)

·     Getalletabel (0-500) vir leerder

·     Getalle 1-10 muurkaart

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.