Die werkboek kan tuis of in die klaskamer benut word. Die werkboek help die leerder om die getalle 50 – 100 vas te lê, op ‘n eenvoudige, maar stimulerende wyse. In die werkboek word daar gefokus op vyf verskillende stêr getal reekse wat strek vanaf 50 tot 100. Die eenvormigheid en herhaling wat plaasvind in die werkboek help die leerder om die inhoud beter en meer selfstandig vas te lê.

R60.00

Graad: 2, 3

Aantal bladsye in hierdie werkboek65

Die werkboek kan tuis of in die klaskamer benut word. Die werkboek help die leerder om die getalle 50 – 100 vas te lê, op ‘n eenvoudige, maar stimulerende wyse. In die werkboek word daar gefokus op vyf verskillende stêr getal reekse wat strek vanaf 50 tot 100. Die eenvormigheid en herhaling wat plaasvind in die werkboek help die leerder om die inhoud beter en meer selfstandig vas te lê.

Die volgende begrippe word behandel in Werkboek 2:

tel aan, tel terug, voor /na /tussen in, meer en minder, groter en kleiner as, ewe en onewe getalle, getal en getalnaam, groot na klein / klein na groot, getalsin, plekwaardes.

Asook:

Getalkombinasies: boustene van 10 / boustene van 20.

Woordsomme: Plus en minus met getalle tot by 100 – met en sonder die hulp van ‘n getallelyn.

Blitstoets: Hersiening van algemene wiskundige begrippe, getalname en getalkombinasie.

Hulpmiddels wat u ontvang saam met hierdie werkboek:

(Let op: U ontvang hierdie hulpmiddels in ‘n elektroniese formaat – die beste sal wees om dit te print en te lamineer.)

·       Flardkaarte (0-1000)

·       Getalletabel (0-500) vir leerder

·       Ewe en Onewe getal muurkaart

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.