Product Description

Graad: 1

Aantal bladsye in hierdie werkboek: 181

Hierdie werkboek stel die leerder bloot aan die getalle 11 – 15, terwyl die getalle 0 – 10 hersien word. Die getalle word vasgelê deur verskillende oefeninge, wat herhaaldelik regdeur die werkboek plaasvind. Daar is ook ‘n variasie van patrone wat die leerder kan nagaan om te help met syfer- en lettervorming. Die eenvoudige formaat van die werkboek help die leerder om die inhoud beter en meer selfstandig vas te lê.

Die volgende begrippe word behandel in Werkboek 3:
tel, getal, getalname, grootste, kleinste, voor / tussen in / na, maak een meer, maak een minder, plus/minus, grafiek.

Hulpmiddels wat u ontvang saam met hierdie werkboek:
(Let op: U ontvang hierdie hulpmiddels in ‘n elektroniese formaat – die beste sal wees om dit print en te lamineer.)
·       Getalletabel ( 1-60 ) vir leerder.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

R50.00