KONTROLE TOETS MET VOL MEMO EN TAKSONOMIE OPSOMMING

( 49 ratings ) View All Ratings

Posted onFebruary 16, 2018 by Esta

Ek was teleurgestel met die 3 stukke wat ek aangekoop het. Dit is dieselfde as verlede jaar se Teacher 911 materiaal. Ek was nie bewus daarvan dat ek dieselfde materiaal aankoop nie. Dit was ook vir my duidelik dat die FATe nie heeltemal ooreenstem met die werkskedule wat die weskaap gebruik nie.


Desna Assessments