Screen Shot 2015-05-25 at 12.54.20

Whimsical cursive letters / Verspotte lopende letters

26 Pages with the letters of the alphabet in cursive.  Print them out on white pages.

  • Put each page into a plastic file (or flip file) and practice the letters with white board koki’s/markers.
  • Cut the pages into strips to create repetitive borders around notice boards.
  • Print 2, 4 or more pages on one A4 page to save paper and to send home for reinforcement.

26 Bladsye met die letters van die alfabet in lopende skrif.  Druk dit op wit papier uit.

  • Plaas in lêersakkies of ‘n sakkie-album, sodat die outjie met witbord-veselpenne daarop kan oefen.
  • Knip die blaaie in lang stroke uit en gebruik dit as versiering om jou kennisgewingborde.
  • Druk 2, 4 of meer blaaie op ‘n A4-bladsy om papier te bespaar en stuur dit huis toe ter hersiening.

Meer lopende skrif idees.

Free!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.