FREE

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Gebruik hierdie gratis, verspotte lopende letters om lopende skrif letters te hersien of na te trek. Gebruik verskillende kleurpotloode of uitdraaikryte. Druk hard wanneer uitdraaikryte gebruik word en voel bo-oor die was of verf met verdunde voedselkleursel om die muur met al jou pogings te versier.

Meer formele lopende skrif velle is elders op my winkelrak beskikbaar.

Trace these whimsical cursive letters with various pencils and crayons to decorate your walls.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

Jackie Fourie - September 16, 2022

Marguerite - September 16, 2022