Hierdie aktiwiteit help leerders om interessante sinne te vorm.

R46.00

Resource Description

Wat is dit?
Hierdie aktiwiteit help leerders om interessante sinne te vorm. Dit stel hulle bekend aan sinne met werkwoorde en beskrywende woorde, en bied die geleentheid om kwaliteit sinne te vorm.

Hoe werk dit?
Skommel die kaartjies om kreatiewe sinne te vorm, of laat leerders dit self skommel. Hulle kan dan ‘n storie skryf hiermee. Die moontlikhede vir hierdie aktiwiteit is groot.

Wat ontvang ek?
– ‘n A4 blad met opskrifte en blokkies vir kaartjies
– 30 kaartjies

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.