Sale!

Hierdie hulpmiddels en werkkaarte wat handel oor die gratis YOUTUBE video leer jong kinders om in 2’s te tel. Die video verduidelik hoe belangrik tel is om goed te doen in Wiskunde. Jy moet getalbegrip inoefen (hoeveel?) asook getal volgorde (waar?). As jy goed kan tel op verskillende maniere, gaan wiskunde sommer vinnig makliker en lekkerder vir jou raak.

Die video sluit verskillende manier in om tel in 2’s vas te lĂȘ. Ewe en onewe getalle word ook vinnige aangeraak.

Skakel na GRATIS YOUTUBE VIDEO: Tel in 2’s

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store