Vlieg saam met Pierewiet op ‘n avontuur om die getalle te ontdek. Die werkkaarte wat handel oor getal begrip van getal 0 – 10 leer kinders ook hoe om die getalle te skryf. Rang getalle word ook behandel. Daar is nog ‘n stel werkkaarte beskikbaar wat handerl oor leesvaardigheid en lees asook luister met begrip.

Juffrou kan hierdie werkkaarte gebruik net soos dit vir haar die beste werk. Jy kan dit aflaai, ‘n gedeelte druk of alles tegelyk. Jy kan dit lamineer, knip, gebruik as getal kaarte, tellertjies, volgorde van storie, skryfwyse van getalle en nog vele meer. Gebruik die werkkaarte soos dit in jou klas effektief kan help en sodat elke kind baat vind daarby.

Skakel na die video oor getal 0 – 10 – Pierewiet se avonture – Julle gaan dit baie geniet.

Gaan snuffel gerus rond in my TEACHA winkel vir nog werkkaarte in AFRIKAANS en ENGELS:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

Daar is ook nog heelwat ander videos beskikbaar op my kanaal in die Afrikaanse leesprogram reeks. Dit kan gesamentlik met enige bestaande program gebruik word.

Oorweeg ook gerus om te SUBCRIBE op my YOUTUBE kanaal. Deel en gebruik na hartelus. Daar is al reeds meer as 230 videos en die kanaal groei steeds. Die videos handel oor ‘n verskeidenheid konsepte van taal, wiskunde, lewensvaardigheid tot die hele ABC in stories vir lees en skryfwyse.

Hier is die skakel: (Click daarop en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion…

View Store