INHOUD: DATAHANTERING
ONDERWERP: PPT: DATA Funksies van grafieke
Hierdie skyfievertoning gebruik ek in my lesse vir Gr.4-6 as ek klaar die PPT oor kreatiewe oulike grafieke bespreek het. Hierdie skyfies is meer formeel en verduidelik die verkillende tipes grafieke en hulle onderskeie voor en nadele. Daar is 13 verskillende skyfies. Dit is baie funksioneel vir ’n klasbespreking om die doel en funksies van verskillende tipes grafieke uit te wys. Kyk gerus na Hoofstuk 7 in my Graad 4-reeks, dit pas baie mooi by hierdie skyfies. Laai gerus my Kwartaalbeplanning, assesseringsplanne, volledige hoofstukke en alle formele assesseringstake vir elke kwartaal af. Geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store