2020
EKSAMENVRAESTEL
NOVEMBER
WISKUNDE GRAAD 4 NOVEMBER EKSAMEN


ONDERWERPE: Alle onderwerpe van Kwartaal 1, 2,3 en 4: November eksamenvraestel 70 Punte
Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 70 punte. (9 bladsye). Ingesluit is ’n memorandum, vraestelanalise (Bloom)en eksamenhulpblad. Die vraestelanalise is volgens die CAPS beleid. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar.
R50.00