Hierdie skyfievertoning gebruik ek in my lesse vir Gr.4-6 voordat ek met breuke begin. Wiskunde is die waarheid. Wiskunde is oral in wêreld. Hierdie skyfies is informeel en pret. Dit het verskillende foto’s wat bewys dat breuke oral in die wêreld gebruik word. Daar is 14 verskillende skyfies. Dit is baie funksioneel vir ’n klasbespreking om die doel en funksies van breuke uit te wys. Kyk gerus na Hoofstuk 13 in my Graad 4-reeks, dit pas by hierdie skyfies. Laai gerus my Kwartaalbeplanning, assesseringsplanne, volledige hoofstukke en alle formele assesseringstake vir elke kwartaal af. Geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store