Hierdie skyfievertoning gebruik ek in my lesse vir Gr.4-6 voordat ek met omskakeling begin. Langste neus…..kortste hond.…..wereldrekords, vet pret! Want Wiskunde is die waarheid. Wiskunde is oral in wêreld. Hierdie skyfies is informeel en pret. Dit het verskillende foto’s wat bewys dat Meting – Lengtes oral in die wêreld gebruik word. Daar is 25 verskillende skyfies. Dit is baie funksioneel vir ’n klasbespreking om die doel en funksies van omskakeling uit te wys. Kyk gerus na Hoofstuk 14 in my Graad 4-reeks, dit pas by hierdie skyfies. Laai gerus my Kwartaalbeplanning, assesseringsplanne, volledige hoofstukke en alle formele assesseringstake vir elke kwartaal af. Geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store