INHOUD: DATAHANTERING
ONDERWERP: PPT: DATA
Hierdie skyfievertoning gebruik ek in my lesse vir Gr.4-6 as ek met Datahantering begin. Daar is 23 verskillende skyfies met oulike, interessante en snaakse grafieke op. Dit is baie funksioneel vir ’n klasbespreking om die doel en funksies van verskillende tipes grafieke uit te wys. Laai gerus my Kwartaalbeplanning, assesseringsplanne, volledige hoofstukke en alle formele assesseringstake vir elke kwartaal af. Geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store