Assessering: Kwartaal 1 – FAT 1
ONDERWERPE: Getal en Plekwaardes, Afronding, Uitgebreide Notasie, Verwantskaptekens, Onbekendes, Geld
Optel, Aftrek, Getalpatrone, Verdubbel, Halveer, Woordprobleme
Hierdie is my eerste formele assesseringstaak/toets van kwartaal 1. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 40 punte. Ingesluit is ’n memorandum en modereringsvorm. Die vraestelanalise is volgens die CAPS beleid en ook ingesluit. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my hoofstukke in hierdie reeks, tafeltoetse, gratis kwartaal beplanning en assesseringsplan af.

( 24 ratings ) View All Ratings

Regtig somme-net-maklik ::

February 19, 2019 Jude

Very well presented, user friendly, accurate and easy to use - love the examples

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store