INHOUD: VORM EN RUIMTE
ONDERWERP: EIENSKAPPE VAN 3D-VORMS
Kwartaal 2: Hoofstuk 16. Dit sluit volledige oefeninge, verryking en praktiese werk in. Daar is 9 bladsye met Oefeninge, Verrykingsoefeninge en 3 kreatiewe oefeninge. Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid. Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Die formaat is M’S WORD dus wysigbaar. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my gratis kwartaal beplanning en assesserings plan af.

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store