INHOUD: HOOFSTUK 23: GETALLE BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE (6 URE)
ONDERWERP: Gewone Breuke
Kwartaal 3 Hoofstuk 23. Dit sluit volledige oefeninge en verryking in. Daar is 11 bladsye met 10 oefeninge en 4 Verrykingsoefeninge. Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid. Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Die formaat is MS WORD dus wysigbaar. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my vorige hoofstukke, vraestelle en tafeltoetse af. Kyk gerus na my gratis kwartaal beplanning en assesserings plan. Kontak my as jy meer inligting nodig het by denvanvuren@gmail.com.

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store