INHOUD: HOOFSTUK 27: RUIMTE EN VORM (4 URE)
ONDERWERP: Eienskappe van 2 D-vorms
Kwartaal 3 Hoofstuk 27. Dit sluit volledige oefeninge in. Daar is 5 bladsye met ’n praktiese opdrag en 6 oefeninge.Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid. Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Die formaat is MS WORD dus wysigbaar. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my vorige hoofstukke, vraestelle en tafeltoetse af. Kyk gerus na my gratis kwartaal beplanning en assesserings plan. Kontak my as jy meer inligting nodig het by denvanvuren@gmail.com.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store