INHOUD: Patrone Funksies en Algebra
ONDERWERP: Getalpatrone (4 URE)
Maak jou lewe maklik! Laai Kwartaalbeplanning, assesseringsplanne, volledige hoofstukke en alle formele assesseringstake vir elke kwartaal af. Geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard.
Hierdie is Hoofstuk 4 van Graad 4 Wiskunde. Elke Hoofstuk is volledig volgens KABV beleid uitgewerk. Dit bestaan uit 7 bladsye, 8 oefeninge en 8 verrykingsoefeninge. Daar is ’n verskeidenheid oefeninge, genoeg drilwerk en verryking om differensiasie te verseker. Ingesluit is ’n volledige memorandum. Laai gerus my gratis Kwartaalbeplanning en assesseringsplan wat hierdie hoofstukke ondersteun af. Kontak my gerus as jy enige vrae het – denvanvuren@gmail.com

( 23 ratings ) View All Ratings

Regtig somme-net-maklik ::

February 19, 2019 Jude

Very well presented, user friendly, accurate and easy to use - love the examples

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store