Hierdie is my vierde hoofstuk van kwartaal 1. DIt dek die onderwerp NUMERIESE PATRONE. Dit bestaan uit 7 bladsye wat volledige oefeninge en verryking insluit. Addisioneel is ’n memorandum ook aangeheg. Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my gratis kwartaal beplanning en assesseringsplan af.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store

( 2 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.