Hierdie is my vyfde hoofstuk van kwartaal 1. Dit dek die onderwerp Vermenigvuldiging en Deling. Daar is 5 bladsye met volledige oefeninge en verryking, daar is ook ’n addisionele memorandum ingesluit. Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my tafeltoetse wat baie effektief saam met hierdie Hoofstuk werk af. Laai gerus ook my gratis kwartaal beplanning en assesserings plan af

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store