GRAAD 4: WISKUNDE IN AFRIKAANS: Junie EKSAMEN
Graad 4 Wiskunde in Afrikaans KABV
Junie eksamenvraestel 70 Punte
Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 70 punte. Ingesluit is ’n volledige memorandum en modereringsvorm. Die vraestelanalise (Bloom se taksonomie) is volgens die CAPS beleid gedoen en op die memorandum en modereringsvorm aangedui. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my hoofstukke, tafeltoetse, assesseringstake, eksamenvraestelle, skyfievertonings, hoofrekene, gratis kwartaal beplanning en assesseringsplanne af.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store