ONDERWERPE: Alle onderwerpe van Kwartaal 1 en 2 : Junie eksamenvraestel 70 Punte
Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 70 punte. Ingesluit is ’n memorandum en modereringsvorm. Die vraestelanalise is volgens die CAPS beleid en ook ingesluit. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my hoofstukke in hierdie reeks, tafeltoetse, gratis kwartaal beplanning en assesseringsplan af.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store