Wiskunde Graad 4 Kwartaal 1 2019 Kwartaalbeplanning en assesseringsplan

R0.00

INHOUD: KWARTAALBEPLANNING EN ASSESSERINGSPLAN

2019 is hier….spaar baie tyd en laai ’n volledige Kwartaalbeplanning, assesseringsplan en werkswyse af. Hierdie dokument bestaan uit 10 bladsye en is opgestel in M’S Word, dus ten volle wysigbaar. Die Kwartaalbeplanning is ingedeel volgens KABV, uitgewerk vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard. My winkel maak SOMME NET MAKLIK…..elke hoofstuk soos aangedui in die Kwartaalbeplanning is volgens KABV uitgewerk, lekker baie drilwerk en verryking vir differensiasie…kontak my gerus by denvanvuren@gmail.com vir meer inligting.

( 24 ratings ) View All Ratings

Regtig somme-net-maklik ::

February 19, 2019 Jude

Very well presented, user friendly, accurate and easy to use - love the examples

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store