Wiskunde Graad 4 Kwartaal 1 Hoofstuk 2 Getalsinne 2020

R35.00

INHOUD: Patrone Funksies en Algebra
ONDERWERP: Getalsinne: Inleiding tot Algebraïese uitdrukkings (3 URE)
Maak jou lewe maklik! Laai Kwartaalbeplanning, assesseringsplanne, volledige hoofstukke en alle formele assesseringstake vir elke kwartaal af. Geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard.
Hierdie is Hoofstuk 2 van Kwartaal 1 – Graad 4 Wiskunde. Elke Hoofstuk is volledig volgens KABV beleid uitgewerk. Dit bestaan uit 4 bladsye, 7 oefeninge en 6 verrykingsoefeninge. Daar is ’n verskeidenheid oefeninge, genoeg drilwerk en verryking om differensiasie te verseker. Ingesluit is ’n volledige memorandum en ‘n klas assessering met ‘n memorandum. Laai gerus my gratis Kwartaalbeplanning en assesseringsplan wat hierdie hoofstukke ondersteun af.

( 35 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store