Wiskunde Graad 4 Kwartaal 2 Hoofstuk 12 Heelgetalle – Optel en Aftrek

R35.00

INHOUD: GETALLE BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE (4 URE)
ONDERWERP: Heelgetalle – Optel en Aftrek
Hierdie is my tweede hoofstuk van kwartaal 2, Hoofstuk 12. Dit sluit volledige oefeninge, verryking en ’n memorandum in. Daar is 4 bladsye met 15 oefeninge en 4 verrykingsoefeninge. Ingesluit is ’n volledige memorandum en individuele klasopdrag vir assessering. Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid. Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Die formaat is M’S WORD dus wysigbaar. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my vorige hoofstukke in hierdie reeks, tafeltoetse, assesseringstake, gratis kwartaal beplanning en assesseringsplan af.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store