INHOUD: METING (6 URE)
ONDERWERP: INHOUD
Kwartaal 3: Hoofstuk 22. Hierdie hoofstuk meting in liter en milliliter. Dit sluit bewerkings, omskakeling, afronding en woordprobleme in. Daar is 8 bladsye met volledige oefeninge, verryking en praktiese werk. Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid. Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Die formaat is MS WORD dus wysigbaar. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my gratis kwartaal beplanning en assesserings plan af vir kwartaal 3 af.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store