Hierdie afdeling handel oor INHOUD. Daar is 10 bladsye met 8 oefeninge en 4 verrykingsoefeninge (Volledige memorandum ingesluit). Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus vorige hoofstukke in hierdie reeks, hoofrekene as assesseringstake af.

R46.00

Resource Description

GRAAD 4 – WISKUNDE IN AFRIKAANS

INHOUD: METING ONDERWERP: INHOUD (7 URE) KWARTAAL 3 – HOOFSTUK 2
SOMME-NET-MAKLIK is my winkel en ek maak jou lewe maklik! Daar is hoofstukke met oefeninge en formele assesseringstake en eksamenvraestelle. Dit is geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard. Al die oefeninge en assesseringstake is opgestel in M’S Word, dus ten volle wysigbaar sodat jy dit kan verander en aanpas by jou spesifieke skool/klas of kind. Die Hoofstukke met oefeninge is volledig, die beleid is op elke hoofstuk duidelik uiteengesit met ekstra inligting vir ouers. Daar is meer as genoeg inoefening, drilwerk, kreatiewe werk en verryking vir die vinnige leerders. Kontak my gerus by denvanvuren@gmail.com vir meer inligting. Respekteer asb. kopiereg. Dit is ure se harde werk wat goedkoop beskikbaar gestel word, wysigbaar vir jou eie klas/kind. Indien jy dit sinvol vind, stuur asb. die skakel(link) aan, nie die dokument nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.