GRAAD 4 – WISKUNDE IN AFRIKAANS – KABV
INHOUD: GETALLE BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE
ONDERWERP: Breuke (6 URE) KWARTAAL 3 – HOOFSTUK 3

SOMME-NET-MAKLIK is my winkel en ek maak jou lewe maklik! Daar is Kwartaalbeplanning, assesseringsplanne, volledige hoofstukke en alle formele assesseringstake en eksamenvraestelle vir elke kwartaal. Dit is geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard. Al die Hoofstukke en assesseringstake is opgestel in M’S Word, dus ten volle wysigbaar sodat jy dit kan verander en aanpas by jou spesifieke skool/klas of kind. Die Hoofstukke is volledig, die beleid is op elke hoofstuk duidelik uiteengesit met ekstra inligting vir ouers. Daar is meer as genoeg inoefening, drilwerk, kreatiewe werk en verryking vir die vinnige leerders. Kontak my gerus by denvanvuren@gmail.com vir meer inligting. Respekteer asb. kopiereg. Dit is ure se harde werk wat goedkoop beskikbaar gestel word, wysigbaar vir jou eie klas/kind. Indien jy dit sinvol vind, stuur asb. die skakel(link) aan, nie die dokument nie.
Hierdie Hoofstuk het 11 bladsye met 10 oefeninge en 4 verrykingsoefeninge (Volledige memorandum ingesluit). Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my gratis kwartaal beplanning en assesseringsplan, vorige hoofstukke in hierdie reeks, hoofrekene as assesseringstake af.

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store