Wiskunde Graad 4 Kwartaal 4
INHOUD: RUIMTE EN VORM (4 URE) ONDERWERP: 3 D-VOORWERPE
Kwartaal 4: Hoofstuk 38 . Dit sluit volledige oefeninge en verryking in. Daar is 4 bladsye met 3 oefeninge en 1 moeilike verrykingsoefeninge. Uitgewerk volgens KABV/CAPS beleid. Funksioneel in Afrikaanse skole met ’n hoë standaard. Die formaat is MS WORD dus wysigbaar. Funksioneel vir verskillende vlakke, effektief vir differensiasie. Laai gerus my gratis kwartaal beplanning en assesserings plan af. Kyk ook na my assesseringstake/toetse en tafeltoetse.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store