INHOUD: KWARTAAL 4: KWARTAALBEPLANNING EN ASSESSERINGSPLAN – Hoofstuk 35 – 47 vorm deel van die beleidsdokument se beplanning vir kwartaal 4. Die kwartaal is egter bitter kort dus het ek reeds sommige van die inhoud in kwartaal 3 afgehandel. Hoofstuk 35-38 is reeds in my winkel gelaai. Assesseringstake en projekte word ook opgelaai soos dit voltooi word. Laai gerus my vorige hoofstukke en tafeltoetse af. Kyk na die gratis hoofstukke om die kwaliteit van my werk te assesseer. Alles is in Word formaat en dus ten volle wysigbaar. Kontak my gerus persoonlik indien jy enige navrae het – denvanvuren@gmail.com

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store