2020 is om die draai….spaar baie tyd en laai ’n volledige Kwartaalbeplanning, assesseringsplan en werkswyse af. Hierdie dokument bestaan uit 9 bladsye en is opgestel in M’S Word, dus ten volle wysigbaar. Die Kwartaalbeplanning is ingedeel volgens KABV, uitgewerk vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard. My winkel maak SOMME NET MAKLIK…..elke hoofstuk soos aangedui in die Kwartaalbeplanning is volgens KABV uitgewerk, lekker baie drilwerk en verryking vir differensiasie…kontak my gerus by denvanvuren@gmail.com vir meer inligting.

( 37 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store