Wiskunde Graad 4 Kwartaalbeplanning en assesseringsplan

R0.00

INHOUD: KWARTAAL 2: KWARTAALBEPLANNING EN ASSESSERINGSPLAN – Hoofstuk 11-21 vorm deel van die beleidsdokument se beplanning vir kwartaal 2. Hoofstuk 1-10 is reeds in my winkel gelaai. Assesseringstake, hoofrekene, tafeltoetse, skyfies en projekte word ook opgelaai soos dit voltooi word. Laai gerus my vorige hoofstukke en tafeltoetse af. Kyk na die gratis hoofstukke om die kwaliteit van my werk te assesseer. Die inhoud is geskik vir Afrikaanse skole met ’n hoë akademiese standaard. Elke hoofstuk het baie inoefening en drilwerk asook verryking en ’n memorandum ingesluit. Alles is in Word formaat en dus ten volle wysigbaar. Kontak my gerus persoonlike indien jy enige navrae het – denvanvuren@gmail.com

( 24 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store