FAT 3 KWARTAAL 3
ONDERWERPE: Hoofrekene, Meting, Breuke, Hoofbewerkings, Probleemoplossing en Data (Getalontbinding, plekwaardes, afronding, verdubbel, halveer, 2D-vorms, optel, aftrek, vermeningvuldig, deel, volgorde van bewerkings, omskakeling en breuke van inhoud, optel aftrek en vermenigvuldig van inhoud)
Hierdie is my derde formele assesseringstaak/toets van kwartaal 3. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 50 punte. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Ingesluit is n volledige memorandum, afbakening, vraestel analise en pre-post moderering. Laai gerus my hoofstukke in hierdie reeks, tafeltoetse, gratis kwartaal beplanning en assesseringsplan af.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

DEN

DENISE VAN VUREN

View Store