WISKUNDE IN AFRIKAANS
Graad 5 Wiskunde in Afrikaans KABV
Assessering: Hersieningstoets vir November eksamen
ONDERWERPE: Telgetalle, Breuke, Getalpatrone, Massa, Vermenigvuldiging, Deling, Optel, Aftrek, 2-D Vorms en Woordprobleme
Hierdie vraestel dien as goeie hersiening vir die eksamen. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 45 punte. Ingesluit is ’n memorandum en vlakke van kennis vir moderering. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my ander assesserings, tafeltoetse en ander hoofstukke af

( 25 ratings ) View All Ratings

Wiskunde Graad 5 Hersiening vir November eksamen ::

October 28, 2019 DeirdreClaassen

Daar is geen antwoode op die Memo nie.

SOMME-NET-MAKLIK

DENISE VAN VUREN

View Store